Veel Meer

Mense beleef uitdagende tye. Mense het nie altyd sinvole toekomsplanne oor hulle finansies nie

   Watch Promo

Baie dankie vir die harde werk wat julle ingesit het om Veel Meer te kry in die vorm wat dit nou is. Daar het duidelik baie ure se werk ingegaan om alles te vertaal na Afrikaans toe.

Alicia, baie dankie vir jou leiding en die entoesiasme waarmee jy hierdie inisiatief gedryf het. Jou energie is aansteeklik! Dit is lekker om deel van hierdie span te kan wees.
Sien uit na die wonderlike gesprekke en leerervarings wat ons gaan geniet.
Let’s do this!


Your Instructor


Alicia, Matthys, Mario, Eric, Lourette, Morne.
Alicia, Matthys, Mario, Eric, Lourette, Morne.

Course Curriculum


  Oorsig
Available in days
days after you enroll
  Module 1: Die Weduwee en die Olie
Available in days
days after you enroll
  Module 2: Jeremia se Boodskap
Available in days
days after you enroll
  Module 3: Abraham se Beloning
Available in days
days after you enroll
  Module 4: Abraham en Isak
Available in days
days after you enroll
  Module 6: Verhef en Kyk Op
Available in days
days after you enroll
  Verwysings en Bronne, Erkenning en Verdere Stappe
Available in days
days after you enroll

Frequently Asked Questions


Hoekom is julle so opgewonde oor die kursus?
Jy sal God se fantastiese liefde en getrouheid ontdek. Dit gaan jou vertroue in Hom verbreed en verdiep en beleef hoe Hy jou grootste nood aanspreek.
Hoe werk elke module?
Daar is n kort film vir elke module. Hierdie films is die uitbeelding van die waarhede wat opgesluit is in die Woord van God en dit sal jou lewe verander.
Is dit meer as net n gewone leerondervinding?
Absoluut en VEEL MEER is geskep on n ware leer ondervinding te wees. Versigtig bymekaar gesit en ontwikkel deur kundiges en ontwikkel om jou te lei, ondersteun en ook so uit te daag.
So, wat is die volgende stappe?
Hierdie lewensverandering sal net gebeur wanneer jy deelneem en registreer vir die kursus
Enige verdere boodskap van julle kant af?
Ons vertrou dat jy waarlik geimpakteer sal word deur die ontdekkingsreis en dat jy die diepte van die rykdom en wyshied en kennis van God sal ervaar.
n Lewensverandering vind gewoonlik plaas in n persoon se kop, hart en hande as persoon deelneem in die kursus? Verduidelik dit
Ja, ons bespreek die film en dit is waar kogitiewe verandering plaasvind. Dan die hart waar ons reflekteer op die persoonlike implikasie van die storie. Laastens die hande wat ons help om hierdie waardhede toe te pas in ons alledaagse lewe. Jy sal die kursus geniet.
Wie is die aanbieders en fasiliteerders?
Sessies word aangebied deur persone met sterk pastorale agtergrond, internasionale kundige, "life coaches", sielkundige en spesialis op EQ, dosent in Kreatiwiteit en besigheid

Get started now!